| grammofoonplaat [boodskap #139973] |
So., 14 Augustus 2022 19:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24264 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Grammofoonplaat.
grammofoonplaat
Afbreking: gram•mo•foon•plaat
Samestelling: grammofoon + plaat
Selfstandige naamwoord: grammofoonplaat
Meervoud: grammofoonplate
Verkleinwoord: grammofoonplaatjie
Meervoud van verkleining: grammofoonplaatjies
Betekenis:
• (histories) Ronde skyf waarop klank met behulp van groewe wat daarin ingesny is vasgelê is.
Gebruik:
• Pasop dat jy nie die grammofoonplaat krap nie.
Hiponiem:
• enkelspeler
• langspeelplaat (LP)
Vertaling:
Engels: phonograph record, record
Nederlands: grammofoonplaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|