Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewertraan
lewertraan [boodskap #139971] Sun, 14 August 2022 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewertraan
Afbreking: le•wer•traan
Samestelling: lewer + traan


Selfstandige naamwoord: lewertraan
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Olie van die lewers van kabeljoue was as dieetaanvulling gebruik word.

Gebruik:
Lewertraan is ryk aan vitamien A, vitamien D en omega-3-vetsure.

Hiperoniem:
• visolie

Vertaling:
Engels: cod-liver oil
Nederlands: levertraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kardoesbroek
Volgende onderwerp: grammofoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:28:25 UTC 2025