Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kardoesbroek
kardoesbroek [boodskap #139970] Sun, 14 August 2022 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun in 'n  kardoesbroek.
'n Seun in 'n kardoesbroek.
kardoesbroek
Afbreking: kar•does•broek
Samestelling: kardoes + broek


Selfstandige naamwoord: kardoesbroek
Meervoud: kardoesbroeke
Verkleinwoord: kardoesbroekie
Meervoud van verkleining: kardoesbroekies

Betekenis:
• 'n Broek met wye pype wat onder die knieë afbind.

Gebruik:
• Die hanswors dra 'n kardoesbroek.

Sinoniem:
• drollevanger (skertsend)
• kuitbroek
• pofbroek

Vertaling:
Engels: knickers, plus-fours
Nederlands: knickerbocker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versoenbaar
Volgende onderwerp: lewertraan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:33:13 UTC 2025