Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tandemfiets
tandemfiets [boodskap #139955] Sun, 14 August 2022 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tandemfiets.
'n Tandemfiets.
tandemfiets
Afbreking: tan•dem•fiets
Samestelling: tandem + fiets


Selfstandige naamwoord: tandemfiets
Meervoud: tandemfietse
Verkleinwoord: tandemfietsie
Meervoud van verkleining: tandemfietsies

Betekenis:
• 'n Lang fiets waarop twee (soms meer) mense kan sit en trap.

Gebruik:
• 'n Tandemfiets kan hoë snelhede bereik omdat dit die lugweerstand van een fiets het, maar met dubbel die trapkrag.

Sinoniem:
• tandem
• tweepersoonsfiets

Vertaling:
Engels: tandem bicycle
Nederlands: tandemfiets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderskrif
Volgende onderwerp: Jan.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:17:42 UTC 2025