Sa. [boodskap #139952] |
So, 14 Augustus 2022 09:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20790 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sa.
Afbreking: Sa.
Afkorting: Sa.
Betekenis:
• Afkorting vir Saterdag, die sewende en laaste dag van die week, asook die eerste dag van die naweek.
Gebruik:
• Die vergadering is vir Sa. 20 Aug. geskeduleer.
Vertaling:
Engels: Sat.
Nederlands: za.
Nota:
• Die punt kan weggelaat word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|