Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Do.
Do. [boodskap #139950] Sun, 14 August 2022 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Do.
Afbreking: Do.


Afkorting: Do.

Betekenis:
• Afkorting vir Donderdag, die vyfde dag van die week.

Gebruik:
• Die vergadering is vir Do. 18 Aug. geskeduleer.

Vertaling:
Engels: Thurs., Thur., Th.
Nederlands: do.

Nota:
• Die punt kan weggelaat word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Wo.
Volgende onderwerp: Vr.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:50:03 UTC 2025