barmhartigheid [boodskap #139944] |
Sun, 14 August 2022 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
barmhartigheid
Afbreking: barm•har•tig•heid
Samestelling: barmhartig + -heid
Selfstandige naamwoord: barmhartigheid
Meervoud: barmhartighede
Betekenis:
• Die toestand of mate van barmhartig wees.
Gebruik:
• Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. [Matteus 5:7]
Sinoniem:
• goedertierenheid
• jammerhartigheid
• medelydendheid
• welwillendheid
Antoniem:
• onbarmhartigheid
Vertaling:
Engels: act of mercy, charity
Nederlands: barmhartigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|