Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ritssluiter
ritssluiter [boodskap #139943] Sat, 13 August 2022 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee ritssluiters.
Twee ritssluiters.
ritssluiter
Afbreking: rits•slui•ter
Samestelling: rits + sluiter


Selfstandige naamwoord: ritssluiter
Meervoud: ritssluiters
Verkleinwoord: ritssluitertjie
Meervoud van verkleining: ritssluitertjies

Betekenis:
• Meganisme met twee rye tandjies wat inmekaar gly om kledingstukke, ens. oop en toe te maak.

Gebruik:
• Die tent se deur kan met 'n ritssluiter oop- en toegetrek word.

Sinoniem:
• rits

Vertaling:
Engels: zipper, zip fastener
Nederlands: ritssluiting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skadubeeld
Volgende onderwerp: barmhartigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:36:41 UTC 2025