skadubeeld [boodskap #139942] |
Sat, 13 August 2022 17:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skadubeeld
Afbreking: ska•du•beeld
Samestelling: skadu + beeld
Selfstandige naamwoord: skadubeeld
Meervoud: skadubeelde
Verkleinwoord: skadubeeldjie
Meervoud van verkleining: skadubeeldtjies
Betekenis:
• 'n Afbeelding wat deur skaduwees gevorm is.
• (figuurlik) 'n Skynbeeld of hersenskim.
Gebruik:
• Die ou man skrik vir sy eie skadubeeld.
• Die wet van Moses is slegs 'n skadubeeld van die weldade wat sou kom. [Hebreërs 10:1]
Sinoniem:
• hersenskim
• silhoeët
• skim
• skynbeeld
Vertaling:
Engels: shadow image, silhouette, shadowgraph
Nederlands: schaduwbeeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|