Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soldoedie
soldoedie [boodskap #139939] Sat, 13 August 2022 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
soldoedie
Afbreking: sol•doe•die


Selfstandige naamwoord: soldoedie
Meervoud: soldoedies

Betekenis:
• (informeel) 'n Vroulike soldaat.

Gebruik:
• 'n Soldoedie se dag begin gewoonlik met 'n strawwe oefensessie gevolg deur 'n aantreeparade.

Hiperoniem:
• doedie

Vertaling:
Engels: female soldier
Nederlands: vrouwelijke soldaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doedie
Volgende onderwerp: primitief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:16:51 UTC 2025