doedie [boodskap #139938] |
Sat, 13 August 2022 12:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doedie
Afbreking: doe•die
Selfstandige naamwoord: doedie
Meervoud: doedies
Betekenis:
• (informeel) 'n Jong meisie.
Gebruik:
• Dit is 'n storie van 'n ou en 'n doedie wat nooit sal ontmoet nie. [Groep Twee]
Sinoniem:
• juffer
• meisie
• nooi
Afgelei:
• soldoedie
• wikkeldoedie
Vertaling:
Engels: girl
Nederlands: meisje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|