Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeksoda
koeksoda [boodskap #139935] Sat, 13 August 2022 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koeksoda
Afbreking: koek•so•da
Samestelling: koek + soda


Selfstandige naamwoord: koeksoda
Meervoud:

Betekenis:
• Fyn, wit kristalle van natriumbikarbonaat, NaHCO3.

Gebruik:
Koeksoda het talle gebruike, o.a. as rysmiddel in bakpoeier, as ligte skoonmaak- of skuurmiddel, en as middel teen maagsuur.

Sinoniem:
• natriumbikarbonaat
• natriumwaterstofkarbonaat

Vertaling:
Engels: baking soda, bicarbonate of soda
Nederlands: dubbelkoolzure soda, natriumbicarbonaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vormkoekie
Volgende onderwerp: rits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:59:25 UTC 2025