Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vormbank
vormbank [boodskap #139933] Fri, 12 August 2022 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vormbank
Afbreking: vorm•bank
Samestelling: vorm + bank


Selfstandige naamwoord: vormbank
Meervoud: vormbanke
Verkleinwoord: vormbankie
Meervoud van verkleining: vormbankies

Betekenis:
• Werk- of draaibank waarop iets gevorm word.

Gebruik:
• Die kunstenaar maak 'n gietvorm op sy vormbank.

Vertaling:
Engels: moulder's bench
Nederlands: vormbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: °F
Volgende onderwerp: vormkoekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:17:57 UTC 2025