Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wink
wink [boodskap #139930] Fri, 12 August 2022 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wink
Afbreking: wink


Werkwoord: wink
Verlede tyd: het gewink
Teenwoordige deelwoord: winkende

Betekenis:
• Om 'n beweging met die hand, kop, oë, ens. te maak om iemand se aandag te trek of nader te roep.

Gebruik:
• Hulle wink toe vir hulle maats in die ander skuit om te kom help. [Lukas 5:7]

Afgelei:
• winkery
• toewink

Verwant:
• oogwink

Vertaling:
Engels: to beckon, wave, nudge, wink
Nederlands: wenken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimtestasie
Volgende onderwerp: °C
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:33:03 UTC 2025