Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onoorganklik
onoorganklik [boodskap #139928] Thu, 11 August 2022 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onoorganklik
Afbreking: on•oor•gank•lik
Samestelling: on- + oorganklik
Uitspraak: /onuə̯rˈxɑŋklək/


Byvoeglike naamwoord: onoorganklik
Attributief: onoorganklike

Betekenis:
• Wat geen lydende (direkte) voorwerp kan hê nie.

Gebruik:
• 'n Hoofwerkwoord kan oorganklik of onoorganklik wees, of soms beide.
• 'n Onoorganklike werkwoord kry nooit 'n direkte voorwerp nie, soos in die sin: "Ons eetww. graag."

Sinoniem:
• intransitief

Antoniem:
• oorganklik

Afkorting:
• onoorg.

Afgelei:
• onoorganklikheid

Vertaling:
Engels: intransitive
Nederlands: onovergankelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorganklik
Volgende onderwerp: ruimtestasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:56:30 UTC 2025