Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » o.a.
o.a. [boodskap #139919] Wed, 10 August 2022 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
o.a.
Afbreking: o.a.


Afkorting: o.a.

Betekenis:
• Afkorting vir onder ander(e).

Gebruik:
• Die politikus is o.a. van bedrog, korrupsie, omkopery en swendelary aangekla.

Sinoniem:
• o.m. (onder meer)

Vertaling:
Engels: amongst others, among other things
Nederlands: onder andere, o.a.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kousaliteit
Volgende onderwerp: o.m.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:49:53 UTC 2025