Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewei
gewei [boodskap #139916] Wed, 10 August 2022 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewei
Afbreking: ge•wei


Werkwoord: wei
Verlede tyd: het gewei

Betekenis:
• Die verlede tyd van wei (gras vreet).

Gebruik:
• Die beeste het in die veld gewei.

Vertaling:
Engels: grazed, fed
Nederlands: weidde

Die gewei van 'n edelhert.
Die gewei van 'n edelhert.

Selfstandige naamwoord: gewei
Meervoud: geweie
Verkleinwoord: geweitjie
Meervoud van verkleining: geweitjies

Betekenis:
• Die horings van 'n takbok of ander hert (vertak of onvertak).

Gebruik:
• Die hoofdoel van die gewei is om die koeie te beïndruk en met ander bulle te baklei.

Hipiniem:
• elandgewei
• hertegewei
• rendiergewei

Afgelei:
• geweidraer
• geweiswam
• geweivormig

Vertaling:
Engels: antler
Nederlands: gewei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noemenswaardig
Volgende onderwerp: grammatikaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:19:46 UTC 2025