Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noemenswaardig
noemenswaardig [boodskap #139915] Wed, 10 August 2022 14:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
noemenswaardig
Afbreking: noe•mens•waar•dig


Byvoeglike naamwoord: noemenswaardig
Vergrotende trap: noemenswaardiger
Oortreffende trap: noemenswaardigste
Attributief: noemenswaardige
Partitief: noemenswaardigs

Betekenis:
• Wat van belang is; werd om genoem te word.

Gebruik:
• Niks wat u in die rubriek skryf is regtig nuut of noemenswaardig nie.

Sinoniem:
• belangrik
• vermeldingswaardig

Vertaling:
Engels: worth mentioning, significant, notable, of importance
Nederlands: noemenswaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aankondiging
Volgende onderwerp: gewei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:37:13 UTC 2025