Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarwurm
haarwurm [boodskap #139913] Tue, 09 August 2022 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Haarwurm.
'n Haarwurm.
haarwurm
Afbreking: haar•wurm
Samestelling: haar + wurm


Selfstandige naamwoord: haarwurm
Meervoud: haarwurms
Verkleinwoord: haarwurmpie
Meervoud van verkleining: haarwurmpies

Betekenis:
• 'n Parasiet wat siekte en vrekte onder skape, bokke en ander herkouers veroorsaak, Haemonchus contortus.

Gebruik:
• Verskeie middels is op die mark beskikbaar vir die behandeling van haarwurms.

Hiperoniem:
• rondewurm

Afgelei:
• haarwurmmiddel
• haarwurmsiekte

Vertaling:
Engels: barber's pole wurm
Nederlands: rode lebmaagworm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verset
Volgende onderwerp: aankondiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:07:10 UTC 2025