instrumentalis [boodskap #139904] |
Mon, 08 August 2022 14:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
instrumentalis
Afbreking: in•stru•men•ta•lis
Uitspraak: /ənstrɨmenˈtɑːləs/, /ə̃strɨmənˈtɑːləs/
Selfstandige naamwoord: instrumentalis
Meervoud: instrumentaliste
Betekenis:
• Persoon wat 'n musiekinstrument bespeel.
Gebruik:
• Jan is 'n talentvolle instrumentalis wat die kitaar, klavier en trompet bespeel.
Afgelei:
• multi-instrumentalis
Vertaling:
Engels: instrumentalist
Nederlands: instrumentalis
Selfstandige naamwoord: instrumentalis
Meervoud: instrumentalisse
Betekenis:
• (grammatika) Naamval in sommige tale wat die instrument of middel waarmee iets gedoen word benoem.
Gebruik:
• Die instrumentalis kom in tale soos Russies, Pools en Turks voor, maar nie in tale soos Afrikaans, Nederlands of Engels nie.
Afkorting:
• instr.
Vertaling:
Engels: instrumental case
Nederlands: instrumentalis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|