Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » endemies
endemies [boodskap #139876] Vr, 05 Augustus 2022 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
endemies
Afbreking: en•de•mies


Byvoeglike naamwoord: endemies
Attributief: endemiese

Betekenis:
• Wat beperk is tot 'n geografiese streek of biologiese verspreidingsgebied.
• Wat algemeen in 'n bepaalde gebied of bevolking voorkom.

Gebruik:
• Lemurs is endemies aan die eiland van Madagaskar.
• Malaria is endemies in Afrika, maar nie in Europa nie.

Sinoniem:
• ingeburger
• inheems
• plekgebonde
• wydverspreid

Verwant:
• endemie

Vertaling:
Engels: endemic
Nederlands: endemisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grinnik
Volgende onderwerp: suutjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:27:26 MGT 2024