tam [boodskap #139873] |
Fri, 05 August 2022 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tam
Afbreking: tam
Byvoeglike naamwoord: tam
Vergrotende trap: tammer
Oortreffende trap: tamste
Attributief: tam
Betekenis:
• Wat moeg en uitgeput is.
Gebruik:
• My lyf is seer en die pille maak my tam en lusteloos.
Sinoniem:
• afgemat
• energieloos
• flou
• gedaan
• kapot
• moeg
• pootuit
• uitgeput
• vermoeid
Antoniem:
• uitgerus
Afgelei:
• tamheid
Vertaling:
Engels: tired, exhausted, weary, fatigued
Nederlands: tam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|