diode [boodskap #139872] |
Fri, 05 August 2022 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diode
Afbreking: di•o•de
Selfstandige naamwoord: diode
Meervoud: diodes
Betekenis:
• Elektroniese komponent waardeur stroom net in een rigting kan deurvloei (oorspronklik 'n vakuumbuis met twee elektrodes).
Gebruik:
• Die eerste gebruik van diodes was in die demodulasie van amplitude gemoduleerde (AM) radiouitsending.
Afgelei:
• dempdiode
• dubbeldiode
• kristaldiode
Vertaling:
Engels: diode
Nederlands: diode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|