essensieel [boodskap #139859] |
Wed, 03 August 2022 17:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
essensieel
Afbreking: es•sen•si•eel
Byvoeglike naamwoord: essensieel
Vergrotende trap: essentiëler
Oortreffende trap: essentieelste
Attributief: essensiële
Partitief: essensieels
Betekenis:
• Wat noodsaaklik is en nie verontagsaam kan word nie.
• Wat die essensie (die wese of kern) van 'n saak betref.
Gebruik:
• Dit is absoluut essensieel dat jy dadelik mediese hulp soek.
• Water is essensieel net waterstof en suurstof.
Sinoniem:
• nodig
• noodsaaklik
• onmisbaar
• onontbeerlik
• wesentlik
Antoniem:
• nie-essensieel
Vertaling:
Engels: essential
Nederlands: essentieel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|