Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onmeetlik
onmeetlik [boodskap #139857] Wo, 03 Augustus 2022 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onmeetlik
Afbreking: on•meet•lik
Samestelling: on- + meet + -lik


Byvoeglike naamwoord: onmeetlik
Vergrotende trap: onmeetliker
Oortreffende trap: onmeetlikste
Attributief: onmeetlike
Partitief: onmeetliks

Betekenis:
• Wat so groot of so baie is dat dit nie gemeet of getel kan word nie.

Gebruik:
• Die heelal is onmeetlik groot.

Sinoniem:
• immens
• kolossaal
• onbegrens
• oneindig
• ontsaglik

Afgelei:
• onmeetlikheid

Vertaling:
Engels: immeasurable, immense
Nederlands: onmetelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oordoen
Volgende onderwerp: ruskamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 18:01:51 MGT 2024