onmeetlik [boodskap #139857] |
Wed, 03 August 2022 12:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onmeetlik
Afbreking: on•meet•lik
Samestelling: on- + meet + -lik
Byvoeglike naamwoord: onmeetlik
Vergrotende trap: onmeetliker
Oortreffende trap: onmeetlikste
Attributief: onmeetlike
Partitief: onmeetliks
Betekenis:
• Wat so groot of so baie is dat dit nie gemeet of getel kan word nie.
Gebruik:
• Die heelal is onmeetlik groot.
Sinoniem:
• immens
• kolossaal
• onbegrens
• oneindig
• ontsaglik
Afgelei:
• onmeetlikheid
Vertaling:
Engels: immeasurable, immense
Nederlands: onmetelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|