oordoen [boodskap #139856] |
Wed, 03 August 2022 11:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oordoen
Afbreking: oor•doen
Samestelling: oor + doen
Werkwoord: oordoen, doen oor
Verlede tyd: het oorgedoen
Betekenis:
• Om weer te doen; te herhaal.
• (anglisisme) Om te oordryf; te erg doen.
Gebruik:
• Ek het my taak verlê en sal alles moet oordoen.
• Werk stadig en moenie dit oordoen nie.
Vertaling:
Engels: to do over, redo, repeat; to overdo
Nederlands: opnieuw doen; overdrijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|