Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doeltreffend
doeltreffend [boodskap #139850] Mon, 01 August 2022 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doeltreffend
Afbreking: doel•tref•fend
Samestelling: doel + tref + -end


Byvoeglike naamwoord: doeltreffend
Vergrotende trap: doeltreffender
Oortreffende trap: doeltreffendste
Attributief: doeltreffende
Partitief: doeltreffends

Betekenis:
• Waarmee die beoogde doel bereik word.

Gebruik:
• Die behandeling is doeltreffend.

Sinoniem:
• effektief

Antoniem:
• ondoeltreffend

Afgelei:
• doeltreffendheid

Vertaling:
Engels: effective, efficient
Nederlands: doeltreffend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansmeer
Volgende onderwerp: syg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:17:38 UTC 2025