Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansmeer
aansmeer [boodskap #139849] Mon, 01 August 2022 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansmeer
Afbreking: aan•smeer
Samestelling: aan + smeer


Werkwoord: smeer aan, aansmeer
Verlede tyd: het aangesmeer

Betekenis:
• Om met iets te besmeer (die oppervlak bedek of invryf).

Gebruik:
• As die kind hoes kan jy 'n bietjie vicks aansmeer.

Sinoniem:
• bedek
• bestryk
• insmeer
• invryf
• pleister

Afgelei:
• aansmering

Vertaling:
Engels: to smear, apply
Nederlands: aansmeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegraak
Volgende onderwerp: doeltreffend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:06:09 UTC 2025