Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prominent
prominent [boodskap #139842] Sun, 31 July 2022 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
prominent
Afbreking: pro•mi•nent


Byvoeglike naamwoord: prominent
Vergrotende trap: prominenter (meer prominent)
Oortreffende trap: prominentste
Attributief: prominente
Partitief: prominents

Betekenis:
• Wat besonders en opvallend is.

Gebruik:
• Haar oë is skeel, haar ore staan bak en haar tande is prominent.

Sinoniem:
• aansienlik
• opsigtelik
• opvallend
• treffend
• uitstekend
• vernaam
• vooraanstaande
• vooruitspringend

Verwant:
• prominensie

Vertaling:
Engels: prominent, distinguished, leading
Nederlands: prominent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opeens
Volgende onderwerp: wegraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:10:07 UTC 2025