opeens [boodskap #139841] |
Sun, 31 July 2022 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opeens
Afbreking: op•eens
Samestelling: op + eens
Bywoord: opeens
Betekenis:
• Vinnig en onverwags.
Gebruik:
• Toe sy die brouwerk sien wat sy opeens vies gewees.
Sinoniem:
• abrub
• eensklaps
• ineens
• meteens
• onverhoeds
• onverwags
• plotseling
• terstond
• skielik
Vertaling:
Engels: suddenly, at once, all of a sudden
Nederlands: opeens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|