spanbou [boodskap #139839] |
Sun, 31 July 2022 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spanbou
Afbreking: span•bou
Samestelling: span + bou
Selfstandige naamwoord: spanbou
Meervoud: spanboue
Betekenis:
• Aktiwiteite wat ontwerp is om mense te motiveer en te leer om effektief as 'n span saam te werk.
Gebruik:
• Ons bestuurder het dit al weer nodig geag om ons op 'n spanbou te stuur.
Afgelei:
• spanbou-aktiwiteit
• spanbou-oefening
• spanbou-uitstappie
• spanboufasiliteerder
• spanbougeleentheid
• spanboukamp
• spanbouprogram
• spanbousessie
Verwant:
• spangees
• spanwerk
Vertaling:
Engels: team building
Nederlands: teambuilding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|