berader [boodskap #139838] |
Sun, 31 July 2022 15:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
berader
Afbreking: be•ra•der
Selfstandige naamwoord: berader
Meervoud: beraders
Verkleinwoord: beradertjie
Meervoud van verkleining: beradertjies
Betekenis:
• Persoon wat berading doen (kundige advies gee).
Gebruik:
• Die paartjie het 'n berader haan sien om hulle huwelik te probeer red.
Sinoniem:
• adviseur
• raadgewer
• raadsman
Hiponiem:
• huweliksberader
• skoolberader
• skuldberader
Vertaling:
Engels: counselor
Nederlands: counselor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|