paneelwa [boodskap #139834] |
Sa, 30 Julie 2022 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paneelwa
Afbreking: pa•neel•wa
Samestelling: paneel + wa
Selfstandige naamwoord: paneelwa
Meervoud: paneelwaens
Betekenis:
• Voertuig met 'n bak wat aan die kante toe is, sonder vensters, waarmee goedere vervoer word.
Gebruik:
• 'n Paneelwa bied meer pakplek as 'n sedan of 'n bakkie.
Vertaling:
Engels: panel van
Nederlands: bestelwagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|