dodo [boodskap #139832] |
Sat, 30 July 2022 11:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dodo
Afbreking: do•do
Selfstandige naamwoord: dodo
Meervoud: dodo's
Verkleinwoord: dodo'tjie
Meervoud van verkleining: dodo'tjies
Betekenis:
• 'n Uitgestorwe loopvoël van Mauritius, Raphus cucullatus.
Gebruik:
• Die dodo was teen 1681 uitgeroei en het waarskynlik die naam walgvoël gekry omdat die seevaarders uitgeëet was daaraan.
Sinoniem:
• dodaars (dubbelsinnig)
• walgvoël (spottend)
Vertaling:
Engels: dodo
Nederlands: dodo, walgvogel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|