Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gottabeentjie
gottabeentjie [boodskap #139829] Fri, 29 July 2022 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gottabeentjie
Afbreking: got•ta•been•tjie
Samestelling: gotta + beentjie


Selfstandige naamwoord: gottabeen
Meervoud: gottabene
Verkleinwoord: gottabeentjie
Meervoud van verkleining: gottabeentjies

Betekenis:
• Senuweepunt aan die agterkant van die elmboog waar 'n stamp 'n pynlike en verlammende gevoel veroorsaak.

Gebruik:
• Eina! Ek het jy gottabeentjie teen die tafel gestamp.

Sinoniem:
• bliksembeentjie
• einabeentjie
• eina-gottabeentjie
• elmboogbeentjie
• gonnabeentjie
• kieliebeentjie
• liewenheerbeentjie
• ogonnabeentjie
• skokbeentjie
• swernootbeentjie
• tinteltonnetjie

Vertaling:
Engels: funny bone
Nederlands: telefoonbotje, stroombotje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oggendure
Volgende onderwerp: kwesel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:04:30 UTC 2025