oggendure [boodskap #139828] |
Fri, 29 July 2022 15:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oggendure
Afbreking: og•gend•u•re
Samestelling: oggend + ure
Selfstandige naamwoord: oggenduur
Meervoud: oggendure
Verkleinwoord: oggenduurtjie
Meervoud van verkleining: oggenduurtjies
Betekenis:
• Die ure van die oggend (na middernag, maar voor middag).
Gebruik:
• Die polisie het in die vroeë oggendure op die huis toegeslaan.
Antoniem:
• aandure
Vertaling:
Engels: early hours, morning hours
Nederlands: ochtenduren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|