Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spotter
spotter [boodskap #139827] Fri, 29 July 2022 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spotter
Afbreking: spot•ter
Samestelling: spot + -er


Selfstandige naamwoord: spotter
Meervoud: spotters
Verkleinwoord: spottertjie
Meervoud van verkleining: spottertjies

Betekenis:
• Iemand wat die spot dryf.

Gebruik:
• Bestraf 'n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf 'n wyse, en hy sal jou liefhê. [Spreuke 9:8]

Sinoniem:
• bespotter
• honer
• mandoor
• poetsbakker
• satirikus
• spotvoël
• terger

Verwant:
• spotterny
• spottery

Vertaling:
Engels: mocker, derider
Nederlands: spotter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donkerbruin
Volgende onderwerp: oggendure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:55:03 UTC 2025