donkerbruin [boodskap #139826] |
Fri, 29 July 2022 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
donkerbruin
Afbreking: don•ker•bruin
Samestelling: donker + bruin
Byvoeglike naamwoord: donkerbruin
Attributief: donkerbruin
Betekenis:
• 'n Donker (swarterige) skakering van bruin.
Gebruik:
• Sy het donkerbruin oë.
Sinoniem:
• kastaiingbruin
• swartbruin
Antoniem:
• ligbruin
Vertaling:
Engels: dark brown
Nederlands: donkerbruin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|