Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toep
toep [boodskap #139824] Fri, 29 July 2022 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toep
Afbreking: toep


Selfstandige naamwoord: toep
Meervoud: toeps

Betekenis:
• Afkorting vir toepassing ('n program vir 'n slimfoon of rekenaar).

Gebruik:
• Watter toep is die beste vir Afrikaanse nuus?

Sinoniem:
• app (afkorting vir applikasie)

Afgelei:
• toepwinkel

Vertaling:
Engels: app
Nederlands: app

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bombardeer
Volgende onderwerp: sirrose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:11:01 UTC 2025