bombardeer [boodskap #139823] |
Fri, 29 July 2022 09:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bombardeer
Afbreking: bom•bar•deer
Werkwoord: bombardeer
Verlede tyd: het gebombardeer
Betekenis:
• Om met bomme of ander projektiele te bestook.
• (figuurlik) Om aan te val; iets vinnig na iemand gooi.
Gebruik:
• Die inwoners skuil in bunkers terwyl 'n bomwerper die stad bombardeer.
• Sy bombardeer my met vrae.
Sinoniem:
• beskiet
• bestook
• kanonneer
Afgelei:
• bombardeerskip
• bombardeerder
• bombardement
• bombardering
• bombardeur
Vertaling:
Engels: to bambard, bomb, shell
Nederlands: bombarderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|