Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » restoureer
restoureer [boodskap #139821] Thu, 28 July 2022 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
restoureer
Afbreking: res•tou•reer


Werkwoord: restoureer
Verlede tyd: het gerestoureer
Verlede deelwoord: gerestoureerde

Betekenis:
• Om iets reg te maak sodat dit lyk en werk soos dit oorspronklik gelyk en gewerk het.

Gebruik:
• Hy hou daarvan om ou motors te restoureer.

Sinoniem:
• herbou
• heropbou
• herstel
• opknap
• regmaak
• renoveer
• verjong
• vernuwe

Afgelei:
• gerestoureerde
• ongerestoureer
• restoureerder

Vertaling:
Engels: to renovate, restore
Nederlands: renoveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lotgeval
Volgende onderwerp: fiksheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:43:33 UTC 2025