skooier [boodskap #139811] |
Thu, 28 July 2022 08:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skooier
Afbreking: skooi•er
Selfstandige naamwoord: skooier
Meervoud: skooiers
Verkleinwoord: skooiertjie
Meervoud van verkleining: skooiertjies
Betekenis:
• (verouderd) Iemand wat vir kwaadgeld rondloop.
Gebruik:
• 'n Skooier klop aan die deur, maar sy maak of sy dit nie hoor nie.
Sinoniem:
• bedelaar
• boemelaar
• leegloper
• slenteraar
• straatslyper
• stompiesoeker
Vertaling:
Engels: beggar, loafer, tramp
Nederlands: schooier, zwerver, bedelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|