Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » episode
episode [boodskap #139809] Wed, 27 July 2022 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
episode
Afbreking: e•pi•so•de


Selfstandige naamwoord: episode
Meervoud: episodes
Verkleinwoord: episodetjie
Meervoud van verkleining: episodetjies

Betekenis:
• 'n Voorval in 'n reeks van gebeure.
• 'n Aflewering van 'n storie.

Gebruik:
• Dis was 'n tragiese episode in ons geskiedenis.
• Die tweede episode van die sepie se derde seisoen is nou beskikbaar.

Sinoniem:
• gebeurtenis
• insident
• toneel
• vervolg
• voorval

Afgelei:
• episodies

Vertaling:
Engels: episode
Nederlands: episode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweeslagtig
Volgende onderwerp: garnisoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:11:53 UTC 2025