tweeslagtig [boodskap #139808] |
Wed, 27 July 2022 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweeslagtig
Afbreking: twee•slag•tig
Samestelling: twee + geslag -ig
Byvoeglike naamwoord: tweeslagtig
Attributief: tweeslagtige
Betekenis:
• Wat oor beide manlike en vroulike geslagsorgane beskik (of kan beskik).
Gebruik:
• 'n Tweeslagtige blom beskik oor beide manlike (meeldrade) en vroulike (stampers) dele.
Sinoniem:
• dubbelslagtig
• hermafrodieties
Antoniem:
• eenslagtig
Afgelei:
• tweeslagtigheid
Vertaling:
Engels: bisexual
Nederlands: tweeslachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|