Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenslagtig
eenslagtig [boodskap #139807] Wed, 27 July 2022 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenslagtig
Afbreking: een•slag•tig
Samestelling: een + geslag + -ig


Byvoeglike naamwoord: eenslagtig
Attributief: eenslagtige

Betekenis:
• Waar 'n individu aan net een geslag behoort; wat duidelik manlik of vroulik is.

Gebruik:
• 'n Broodboom is eenslagtig in die sin dat daar duidelik tussen manlike en vroulike bome onderskei kan word.

Sinoniem:
• gonochoristies

Antoniem:
• tweeslagtig

Afgelei:
• eenslagtigheid

Vertaling:
Engels: unisexual
Nederlands: eenslachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodstraf
Volgende onderwerp: tweeslagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:31:51 UTC 2025