Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dankbaarheid
dankbaarheid [boodskap #139805] Wed, 27 July 2022 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dankbaarheid
Afbreking: dank•baar•heid
Samestelling: dankbaar + -heid


Selfstandige naamwoord: dankbaarheid
Meervoud: dankbaarhede
Verkleinwoord: dankbaarheidjie
Meervoud van verkleining: dankbaarheidjies

Betekenis:
• Gevoel van dank en waardering, of dit waarvoor iemand dankbaar is.

Gebruik:
• Die boere is oorstelp van dankbaarheid nadat hulle die afgelope week 120 mm reën gekry het.

Sinoniem:
• erkentenis
• waardering

Antoniem:
• ondankbaarheid

Vertaling:
Engels: thankfulness, gratitude, appreciation
Nederlands: dankbaarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: harmonie
Volgende onderwerp: doodstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:22:57 UTC 2025