kwaal [boodskap #139803] |
Wed, 27 July 2022 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwaal
Afbreking: kwaal
Selfstandige naamwoord: kwaal
Meervoud: kwale
Verkleinwoord: kwaaltjie
Meervoud van verkleining: kwaaltjies
Betekenis:
• 'n Siekte of ander liggaamlike probleem.
Gebruik:
• Jesus het die mense in hulle sinagoges geleer, die evangelie van die koninkryk verkondig en elke soort siekte en kwaal gesond gemaak.
Sinoniem:
• aandoening
• gebrek
• krankheid
• liggaamsgebrek
• mankement
• ongesteldheid
• siekte
• skeet
• swakheid
Afgelei:
• borskwaal
• buikkwaal
• familiekwaal
• hartkwaal
• huidkwaal
• ingewandskwaal
• kinderkwaal
• kniekwaal
• lewerkwaal
• longkwaal
• maagkwaal
• miltkwaal
• mondkwaal
• nierkwaal
• oogkwaal
• ouderdomskwaal
• senukwaal
• senuweekwaal
• velkwaal
• vrouekwaal
Verwant:
• kwel
Vertaling:
Engels: ailment, disease, illness, malady
Nederlands: kwaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|