Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrylaat
vrylaat [boodskap #139802] Wed, 27 July 2022 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrylaat
Afbreking: vry•laat
Samestelling: vry + laat


Werkwoord: laat vry, vrylaat
Verlede tyd: het vrygelaat

Betekenis:
• Om vry te maak; van gevangenskap of 'n ander inperking te bevry.

Gebruik:
• Kan iemand die slang vang en dit in die veld gaan vrylaat?

Sinoniem:
• bevry
• emansipeer
• loslaat
• ontboei
• uitlaat
• verlos
• vrymaak
• vrystel

Antoniem:
• opsluit
• vang

Afgelei:
• vrylating

Vertaling:
Engels: to set free, release, let go, liberate
Nederlands: vrijlaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afmaai
Volgende onderwerp: kwaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:12:50 UTC 2025