Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandwag
brandwag [boodskap #139800] Tue, 26 July 2022 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandwag
Afbreking: brand•wag
Samestelling: brand + wag


Selfstandige naamwoord: brandwag
Meervoud: brandwagte
Verkleinwoord: brandwaggie
Meervoud van verkleining: brandwaggies

Betekenis:
• Persoon (soos 'n soldaat of brandweerman) wat wagstaan om sy makkers teen naderende gevaar te waarsku.

Gebruik:
• Voor die aanval het die vyand die brandwag stilletjies oorrompel.

Sinoniem:
• skildwag
• uitkyk
• voorpos

Afgelei:
• brandwagdiens

Vertaling:
Engels: picket, sentry, sentinel, fire-watch
Nederlands: brandwacht, schildwacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlymskerp
Volgende onderwerp: afmaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:46:58 UTC 2025